Vier van Hoërskool Hennenman se seuns is ingesluit in Lejweleputswa tennisspanne. Daniel van Wyk, Pieter Venter en Marius Fitzgerald is in die o.19-span en JR Venter in die o.17-span. Daniel is nommer 1, Pieter nommer 3 en Marius nommer 5 op die o.19-ranglys en JR nommer 1 op die o.17-ranglys.

Daagwedstryde kan egter nog in die nuwejaar gespeel word.

V.l.n.r: JR Venter, Pieter Venter, Marius Fitzgerald en Daniel van Wyk.