Monique de Villiers, graad 11-leerder van Hoërskool Hennenman, is ingesluit in die Vrystaatspan vir Ruitersport wat gedurende die vakansie aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.