Tristan Klopper van Hoërskool Hennenman, is gekies vir die Iqhawe o.15-sewesspan wat vanaf 8 – 13 Desember aan ‘n toernooi in Gauteng deelneem.