Sioné Myburgh, graad 9-leerder van Hoërskool Hennenman, het die Vrystaat Landloopspan tydens die Vrystaat kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig.