Baie geluk aan PJ van Wyk, Marnus Muller, Danielle Smit, Brendan Griessel en Juf. Riana Uys. Hierdie leerders het in die 3de rondte van die Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade deelgeneem en in Groep A algeheel 1ste geeindig.

Hulle gaan op 13 en 14 Oktober in Bloemfontein aan die finale rondte deelneem.

Ons Gouties is baie trots op julle!!!!