Baie geluk aan ons swemmers wat so goed presteer het by die SA skole swemkampioenskappe in Johannesburg!

Rian Lombards (seuns 14jr): 1ste 4x50m medley aflos, 2de 50m borsslag, 2de 100m borsslag, 2de 50m vlinderslag, 2de 200m borsslag, 3de 4x100m aflos, 2de 4x50m vryslag aflos. Kwalifiseer vir SANJ.

Kian Kirsten (seuns 15jr): 1ste 4x100m vryslag aflos, 2de 50m rugslag, 3de 4x50m vryslag aflos, 5de 50m borsslag, 8ste 100m rugslag, 8ste 100m borsslag. Kwalifiseer vir SANJ.

Tiaan Roos (seuns 16jr): 4de 4x50m vryslag aflos, 7de 50m rugslag, verbeter al sy persoonlike beste tye. Kwalifiseer vir Level 3.

Gouties is trots op julle!