Baie geluk aan Kian Kirsten, Carla Cronje en Rian Lombard wat ingesluit is in die Vrystaat swemspan wat op 26 Januarie in Bloemfontein aan die 4+1 provinsiale gala deelneem!

Gouties is trots op julle!