Gouties se uitslae by die Griffons o/17 Toernooi:

Poolgames
Gouties wen Retief Hoërskool (Kestell) 50 – 0
Gouties wen Barbarians 60 – 0

Kwart Finaal
Gouties wen Hoërskool Sarel Cilliers 57-0

Semi-Finaal
Gouties wen Voortrekker 38-5

Finaal
Gouties wen Hoërskool Witteberg 31-10

Opsommend: Punte vir Goudveld : 236 met 38 Drieë

Punte teen Goudveld: 15 met 3 Drieë

Dylan Smith van Gouties teken 81 punte aan vir die dag.