Baie sterkte aan Gouties se o/16A hokkiespan wat die naweek aan die Sentrale Skole Reeks sowel as die Vrystaat Hokkie Beker gaan deelneem. Ons weet dit gaan goed gaan.

Julle is sowaar vlagdraers van die skool.

Baie sterkte ook aan hul afrigters, Juf van Waltzleven en Brad Brook, wat saamgaan.