Baie geluk aan Carla Cronje wat 2 Silwer medaljes in die 50m en 100m rugslag gewen het en Tiaan Roos wat 1 goue medlaje en 1 silwer medalje in die 50m en 100m rugslag gewen het met die Level 2 streek Swemkampioenskappe wat in Sasolburg plaasgevind het.  Gouties is baie trots op julle!