Baie geluk aan Carla Cronje van Gouties wat ‘n silwer medalje gewen het op die Neptunes gala in Bloemfontein in die 200m rugslag (dogters 15 en ouer)!

Gouties is trots op jou, Carla!