Gouties wens vir Anike Steenkamp baie geluk met haar puik prestasies. Gouties is baie trots op jou.

SANESA prysuitdeling 2019

Anike kry Vrystaat kleure met Domino vir Show Jumping en met Saratoga Cheyenne vir Show Jumping en Working Hunter

Sy ontvang ‘n trofee vir die 3de plek best Performance in Working Hunter (Hoërskool)

Sy ontvang ook ‘n trofee vir behaling van die 1ste plek best Performance in Show Jumping (Hoërskool)