Kelvin Olivier en Dylan Smith het vandag albei hulle 2de 50-talle in die 0/17 krieketweek in Kimberley aangeteken. Dylan is aangewys as speler van die wedstryd vir sy 76 lopies!

Dylan het 2de en Kelvin 3de meeste lopies in die week aangeteken! Tussen die 2 het hulle meer as 50% vd Vrystaat span se lopies aangeteken!

Hulle speel môre in die hoofwedstryd vd week teen Grens Platteland.

Gouties is trots op julle!