Baie geluk aan Dylan Smith en Kelvin Olivier wat ingesluit is in die SA 0/17 Platteland span.

Dylan Smith is aangewys as kolwer van die toernooi en Kelvin Olivier as mees waardevolle speler.

Kelvin is ook aangewys as Kaptein van die span. Mnr Mike Coetzee is aangewys as afrigter van die span.

Gouties is trots op julle!