Baie geluk aan Dylan Smith wat gekies is vir Vrystaat Senior Platteland krieketspan wat vandag in Polokwane speel.