Baie geluk aan George Harrison wat gekies is vir die 0/19A Vrystaat Platteland krieketspan!

Hy is ook onderkaptein!

Gouties is trots op jou!