Sterkte aan die Griffons 7’s span met die Interprovinsiale toernooi in Potchefstroom . Die span sluit 6 Gouties in. Dylan Smith is kaptein van die span en mnr Frans Crous is die afrigter.

Baie geluk aan die spelers wat gekies is vir die Griffons o/17 sewes Rugbyspan:  Jaco Weideman, Marco Weideman, Neil Harmse, Dylan Smith, Heinricht Cloete en Rian Olivier.

#GOUTIETROTS
#DAARISNET1NR1