Baie geluk aan Elzandri Nortje (0/14) wat gekies is vir die SA Skole 0/19B span. Dit het baie goed gegaan met haar die week en sy was die mees ekonomiese bouler in die Vrystaat span.

Sy het 11 paaltjies gevat oor die week!

Dit is ń uitsonderlike prestasie!

Gouties is trots op jou!