Hiermee wens Hoërskool Goudveld die volgende atlete geluk wat gekies is om aan die ASA atletiek byeenkoms te gaan deelneem. Hierdie byeenkoms vind tydens die Maart vakansie plaas in die Paarl.
Gouties is baie trots op elkeen van julle!!!

Foto: Vlnr: Bianca Kellerman, Mine de Klerk en Rian Vlok