V.L.n.r:  Maroche Viljoen, Andries Oelofse, Suné Prinsloo en Ernice Kleyn

Hoërskool Goudveld het met 2019 eindeksamen ‘ slaagsyfer van 96,8% behaal.

64,5% Van die matrieks het universiteitstoelating behaal.

Gouties het 103 vak-onderskeidings behaal.

Baie geluk aan die 4 toppresteerders is Maroche Viljoen, Andries Oelofse, Suné Prinsloo en Ernice Kleyn.

Maroche Viljoen het 7 onderskeidings behaal.

Afrikaans: 87%, Engels: 83%, Wiskunde: 81%, LO: 94%, Rek: 94%, Besigheidsstudie: 94% en Ekonomie:   94%

Maroche se gemiddeld is 87.7%

Andries Oelofse het 5 onderskeidings behaal.

Afrikaans: 76%, Engels: 79%, Wiskunde: 97%, LO: 94%, Rek: 86%, IGO: 92% en FW: 94%

Andries se gemiddeld is 88.3%

Hy is onder die Top 50 beste presteerders in die Vrystaat!
Hy is onder die Top 10 in die Vrystaat met sy Wiskunde prestasie van 97%!
Hy ontvang ‘n laptop, sak, tablet en ‘n sak van die VSOD!
Hy ontvang ‘n kontantprys van R8 000!
Hy verkry ‘n volledige studiebeurs van die Vrystaat by die universiteit van sy keuse!
Andries was onderhoofseun van Goudveld Hoërskool asook hoofseun van Huis Goudveld waar hy gewoon het van gr.8-12! Koshuisbrood maak ysters groot!

Gouties is voorwaar trots op jou, Andries!!

Suné Prinsloo het 5 onderskeidings behaal.

 Afrikaans: 73%, Engels: 82%, Wiskunde: 86%, LO: 95%, Rek: 77%, IGO: 84% en FW: 80%

Suné se gemiddeld is 82.4%

Ernice Kleyn het 4 onderskeidings behaal.

 Afrikaans: 80%, Engels: 80%, Wiskunde 64%, LO: 96%, Rek: 74%, LW:  82% en FW: 77%.

Ernice se gemiddeld is 79%