Hoërskool Goudveld se 1ste span hokkiemeisies neem Saterdag in Kroonstad deel aan die Noord Vrystaat Hokkie Finaal.

Sterkte meisies! Gouties ondersteun julle!