Hoërskool Fichardtpark wens hul 18 skuts sterkte toe by die SA’s wat tans in Kaapstad plaasvind.