Hestine Bosch van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, verteenwoordig vandag, 26 September, die Vrystaat in die top 8 finaal by die Suid-Afrikaanse luggeweer kampioenskap.

Baie sterkte, Hestine!