Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se rugbyspanne het Saterdag, 13 April kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal. Pragtige rugby is deur hierdie twee spogskole gespeel en die uitslae was as volg:

Fichies 0/14 A wen 29 – 5
Fichies 0/14 B wen 38 -12
Fichies O/19B wen 17-15
Fichies O/19C wen 22-12

Trots Fichies