Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul rugbyseuns wat vir die onderskeie Vrystaat Rugby spanne verkies is.

Die volgende leerders gaan na die onderskeie toernooie:

Rugby Vrystaat o/15 span na die Rhinoweek in Vanderbijlpark – Jandré van der Merwe en Celano Fransman

Rugby Vrystaat o/16 Vyftiental in Boksburg – Tiaan Kemp en MJ Douglas

Rugby Vrystaat o/17 span na die Rhinoweek in Vanderbijlpark – Reno Kok, Nicholas du Buisson, Francois Bester en J.T van der Walt

Rugby Vrystaat Arende o/19 span na die VKB week in Reitz – Ronaldo Davids, Jannes de Jager, Andrew Fischer, Arno Pienaar, Clemont Roodt,

Ian Roberts, Herman Steenkamp en Ivan Robberts

Ons is baie trots op julle!

Foto:

Voor : vlnr: Nicholas du Buisson; Renaldo Davids; Arno Pienaar; Andrew Fischer

Middel: vlnr:  Celano Fransman; Clemont Roodt; Francois Bester; JT van der Walt; Ivan Robberts

Agter: vlnr: Tiaan Kemp; Reno Kok; Jannes de Jager; Herman Steenkamp; Jandrè van der Merwe