Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is trots op hul o/15 krieketspan wat hul wedstryd teen HTS Louis Botha met 3 paaltjies gewen het.

Fichardtpark se GC du Toit het uitgeblink met die kolf deur 55 lopies aan te teken.