Twee van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se netbalspelers, Ilzenè Douglas en Danica Windt, speel volgende week in Dubai netbal.

Baie sterkte Ilzené en Danica en geniet julle toer!