Daar lê ‘n besige vakansie voor vir leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Talle sport-presteerders gaan op toere waar hulle die

skool op verskeie vlakke en sportsoorte sal verteenwoordig.

 

Netbal: die o/14A Vrystaatspan – Amy Jacobs en Lebo Moremme 24 – 28 Junie in Boksburg

Die o/15A Vrystaatspan – Sané Groenewald 24 – 28 Junie in Boksburg

Die o/16A Vrystaatspan – Elri Groenewald 2 – 6 Julie by Sun City

 

Hokkie: die o/18B Seuns – Juan Barnard, toernooi datum: 1-5 Julie (Bloemfontein)

Die o/16B Seuns – JP Wiese, toernooi datum: 27 Junie – 1 Julie (Bloemfontein)

Die o/16C Seuns – Martin Coetzee, toernooi datum: 27 Junie – 1 Julie (Bloemfontein)

Die o/18C Dogters – Annelé Scott, toernooi datum: 5-9 Julie (Bloemfontein)

Die o/16B Dogters – Marnie Dreyer, toernooi datum: 6-12 Julie (Bloemfontein)

Die o/14B Dogters – Carla van Zyl, toernooi datum: 27 Junie – 1 Julie (Bloemfontein)

 

Cheerleaders: Nasionale kompetisie in Oudtshoorn

Sterkte  en geniet julle toernooie!

Foto: Al die deelnemers van Hoërskool Fichardtpark