Hoërskool Fichardtpark het onlangs die tradisie voortgesit. Op die matrieks se laaste dag skenk hulle hul skoene vir Engo, wat dit weer op hulle beurt aan behoeftige leerders skenk.

Vlnr: Sylvia J v Vuuren (onderwyseres) Herman van der Merwe (skoolhoof) Marinda Theron (onderwyseres) en Rachelle Scott ( Engo -bemarkingsbeampte).