Die FHP Lions Cheerleaders het op 19 Junie vroegoggend na hul Nasionale toer te Oos-Londen vertrek.

Hulle kompeteer Saterdag 22 Junie.

Baie sterkte Lions!