Baie geluk aan Helen Fourie van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, wat Saterdag, tydens die Super Seals gala, ‘n silwer medalje in die 50m
borsslag en ‘n brons medalje in die 50m vryslag verower het.

Fichies is baie trots op jou, Helen!