Herman van Wyk, Graad 10 leerder van Hoërskool Fichardtpark, is gekies vir die Protea Karatespan om Suid Afrika  te verteenwoordig by die African Karate Championship in Morocco. Herman gaan deelneem aan Kadette Kumite en vlieg 2 February na Morocco.