Baie geluk aan Arno Taljaard, Gr 11 in Hoërskool Fichardtpark, wat gekies is om deel te wees van SAMCA se internationale cheerleading span wat April Suid-Afrika in Orlando Florida VSA gaan verteenwoordig.