Ryke medalje-oes van Hoërskool Fichardtpark tydens SA Skole- en SA Junior atletiekkampioenskappe:

Agter: Nicholas Julies (Brons: Hamergooi 49,97 m), James Havinga (Brons: Hamergooi 57,66 m)

Voor: Arnè van der Merwe (Brons: Spiesgooi 43,74 m), Elaine Pretorius (Goud: Hamergooi 58,41 m), Marizel van Dyk (Silwer: Hamergooi 43,70 m)

Elaine Pretorius verbeter die bestaande SA record vir D15 van 54,78 m na `n skitterende 58,41 m

UITSLAG SA SKOLEKAMPIOENSKAPPE 2018