Baie geluk aan Marcu van Jaarsveld van Hoërskool Fichardtpark wat 54 lopies behaal het teen Delhi Public School Ghaziabad.

Die span het met 104 lopies gewen!

Baie geluk, Marcu!!