Die Eerte Krieketspan van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het Maandag, 4 Februarie, teen Hoërskool Sentraal gespeel en met 9 paaltjies
gewen.

Ons is baie trots op julle!!