Die drama hou nooit op nie! Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se Gr 10 leerders leer van Griekse teater en hulle het hulle eie “lockdown photoshoot” gehou met kostuums wat hulle self ontwerp en gemaak het uit huishoudelike items en lappe.

Is hulle nie pragtig nie? Veral die juffrou (knipoog).