Baie geluk aan Fichardpardtpark se Cheerleaders, die Lions.

Die uitslae was as volg:

Die Co-Ed Cheerleader span het ‘n 2de plek by die Nasionale Kampioenskappe in Oos Londen verwerf.
Die All-girls Cheerleader span behaal ‘n 3de plek tydens die Nasionale Kampioenskappe in Oos Londen.

Baie dankie aan elke afrigter, ouer, borg en veral die Cheerleaders wat soveel opofferings gemaak het en soveel tyd deur hierdie jaar spandeer het.

Fichies is baie trots op julle!