Hoërskool Fichardtpark se “Fast Five” Netbalspan is onlangs gekies as Bloemfontein streek-wenners en Vrystaat “Fast Five” Kampioene 2017. Ons is baie trots op hierdie kampioene van ons. 

 

Hoërskool Fichardtpark is Bloemfontein streek-wenners

Voor: C. Els, L. Scott, D. Scholtz

Agter: C van Heerden (Afrigter), E. Neethling, C. Botes, M. Kaarstens, J . van der Walt, E. Groenewald, L van Huyssteen, S. Groenewald