Hoërskool Fichardpark in Bloemfontein is trots op hul atlete wat tydens die Motheo Sone 2 Atletiek Byeenkoms 1ste, 2de en 3de plekke behaal het.