Hoërskool Bultfontein is trots op hul atlete wat aan die Interprovinsiale 2-kamp in Kimberley deelgeneem het.

(Foto bo:) Bulties se deelnemers: Minè Prinsloo, Rienke Blignaut, Anè van der Merwe, Isabel Vorster, Chrisley Barnard, Annari Blignaut, Herman Marè, Leandi Prinsloo, Franzelle Barnard en Derik van der Merwe.