Bulties is baie trots op hul swemmers, Anri Maree, Franzelle Barnard en Leandi Prinsloo met hul prestasies by die Free State Champs-gala in Bloemfontein.

Anri Maree het brons vir die 50m vlinderslag behaal, Franzelle Barnard het silwer vir 50m vlinderslag en brons vir 50m vryslag en 50m brons behaal.

Leandi Prinsloo het goud behaal vir 50m rugslag , 50m vryslag, 50m vlinderslag en 50m borsslag. Sy het die volgende rekords behaal: 50m rugslag en 50m vryslag en sy was ook die ouderdoms-groepwenner vir dogters 0/8.

Baie geluk! Bulties is trots op julle!

Foto bo: Anri Maree