Bulties se trots!! Ankia van der Merwe, Isabel Vorster, Johlize Vorster en Leandi Prinsloo is deel van die Fizele Dabi span wat aan die 4+1 Interprovinsiale swembyeenkoms gaan deelneem in Sasolburg op November.

Baie geluk, meisies! Bulties is trots op julle!