Bulties se trots – Level 1 swem:
Baie geluk Este-Lee Steyl van Hoërskool Bultfontein met jou puik swem-uitslae Level1:
Goud: 200m medley gemeng aflos, 50m vryslag en 200m medley.
Silwer: 100m borsslag en 50m rugslag.
Brons: 50m borsslag.

Enrika Lubbe : 2de Vlinderslag 50m
2de Borsslag 100m
3de Vryslag 50m
4de Rugslag 50m
4de Rugslag 100m.
4de IM 200m
4de Vry 100m
5de Bors 50m
Ané van der Merwe: 2de plek in die 100m vlinderslag.

Miné Prinsloo: 2de plek in die 100m Vlinderslag.

Bulties is trots op hul swemmers!