Hoërskool Bultfontein het onlangs hul Matriekraad vir 2019 verkies.

Agter vlnr: HD Janse van Rensburg, Marnus Vorster (hoofseun), David Conradie (onderhoofseun) en Enzo van Lingen.

Voor vlnr: Marlene Scott, Nelia van Jaarsveld (hoofdogter), Joané Pretorius (onderhoofdogter) en Aninka Potgieter