Hoërskool Bultfontein het onlangs hul Koshuisraad vir 2019 verkies.

Agter vlnr: David Conradie (hoofseun) en Noble Combrinck

Voor : Nelia van Jaarsveld (hoofdogter) en Janke Conradie