Hoërskool Bultfontein se 0/13 wen krieketspan het die Primêre Skool St Helena van Welkom met 5 paaltjies gewen.

Seisoenpryse is toegeken aan: Reghardt Fouche – bouler, Jedri Janse van Rensburg – kolwer, Marnus Earlè – veldwerker
en Marnè Smith – beste vordering.

Dankie aan mnr Pieter Burger en Martin Nel. Bulties is trots op julle!!!