Bulties o/13 krieket het onlangs teen Aurora met 4 paaltjies gewen.

Regardt Fouché het uitgestaan met die kolf en teken 50 lopies aan. Henco Ketterer het uitgeblink met sy boulwerk en neem 4 paaltjies.

Baie geluk mnr Pieter Burger met jou span.

Dankie Martin Nel vir die telling hou en ondersteuning.