Bulties trots!!!! SA-hengel: Baie geluk aan Coenrad Bezuidenhout wat ‘n algehele 1ste plek behaal het met die meeste vis gevang.

Hy verwerf ook die Victor Ludorum trofee en word uitgenooi na die mini proewe.

Die 0/13 span, wat hy verteenwoordig, het tydens die SA’s ‘n 2de plek behaal.

Bulties is baie trots op jou, Coenrad!!