Annemé Janse van Rensburg Bulties se krieketster!!! Tydens die 0/16 dogters SA-krieketweek het Annemé se span baie goed presteer.

Sy was die kaptein van die span en hul behaal 5 oorwinnings. Hulle het 6 wedstryde gespeel met puik uitslae.

Hulle wen met 5 paaltjies teen Easterns, wen Gauteng A met 4 paaltjies, wen KZN Coastal met 5 paaltjies wen Northens met 4 paaltjies en wen WP met 2 lopies.

Baie geluk Annemé Bulties is trots op jou!!!!

Foto: Annemé Janse van Rensburg